Weermag Liefde

Claim your freebie!

You're about to claim a copy of

Weermag Liefde

OR

By claiming a book, you are accepting the Prolific Works Terms and Conditions.
Your email will be used for communications regarding your freebie and delivery preferences.

Description

Om verlief te wees op jou oudste broer se beste vriend is nie maklik nie, veral nie as hulle senior offisiere in die weermag is en jou verbied om in hulle voetspore te volg en ook weermag toe gaan nie.
Dis presies wat met Nici Elliot gebeur nadat sy haar hart op Markus Vermeulen, haar oudste broer James se vriend verloor het en ongelukkig dieselfde met haar beste vriendin Anke gebeur het met James.
Die twee vriendinne het besluit om basiese opleiding deur te gaan sonder die medewete van Nici se oorheersende broers en alles sou goed gegaan het as hulle nie oor geplaas is na die grens basis waar Markus en James in bevel was nie.